CORRIGER LES PAROLES

Paroles : Die Goeie God (Le bon Dieu)

Mens
Was jy God wat bestier
Het bejaardes geswier
En gewals

Mens
Was jy God in beheer
Het jy armes trakteer
Op jou bals

Mens
Kon jy iets daaraan doen
Was die lenteseisoen
Ongebrens

Maar
Jy beoordeel te na
Bly jou menslik gedra
Jy's te mens!

Ja, jy's te mens!