CORRIGER LES PAROLES

Paroles : Tekkies Brand

Maak jou veters vas woah
Daai splinter nuwe Adidas van jou gaan ons bietjie uit toets
Kom hier
Ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek

Dis vuur dis vlam dis lekker ou jan
Die vloer is op gewarm kom ons lang arm
Vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou
Dis 'n hitte t**te of ons niks om te onthou
Dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop
My litte voel die hitte ooh jitte ek weet

As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand

Maak jou litte los gaan bos
Hierdie bokkie is lus vir sokkie
Ek hеt nuwe balaans
Pasop vir jou
Daar is kole in my sole ons moеt aanhou beweeg
Dis vuur dis vlam dis lekker ou jan
Die vloer is op gewarm kom ons lang arm
Vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou
Dis 'n hitte t**te of ons niks om te onthou
Dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop
My litte voel die hitte ooh jitte ek weet

As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand

Tekkies op die teer ek verloor beheer
Al weer woah
Nog 'n nog 'n keer voete bietjie seer, voete bietjie seer