AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Tekkies Brand
par
Irene-Louise Van Wyk
Retour
Paroles
Maak jou veters vas woah Daai splinter nuwe Adidas van jou gaan ons bietjie uit toets Kom hier Ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek Dis vuur dis vlam dis lekker ou jan Die vloer is op gewarm kom ons lang arm Vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou Dis 'n hitte t**te of ons niks om te onthou Dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop My litte voel die hitte ooh jitte ek weet As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand Maak jou litte los gaan bos Hierdie bokkie is lus vir sokkie Ek hеt nuwe balaans Pasop vir jou Daar is kole in my sole ons moеt aanhou beweeg Dis vuur dis vlam dis lekker ou jan Die vloer is op gewarm kom ons lang arm Vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou Dis 'n hitte t**te of ons niks om te onthou Dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop My litte voel die hitte ooh jitte ek weet As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand Tekkies op die teer ek verloor beheer Al weer woah Nog 'n nog 'n keer voete bietjie seer, voete bietjie seer Vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou Dis 'n hitte t**te of ons niks om te onthou Dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop My litte voel die hitte ooh jitte ek weet As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire