CORRIGER LES PAROLES

Paroles : Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan

En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan
Daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan
Vissies in Venesië en maskers in Wuhan
Daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan
En toe wonder ons oor woorde en waar om te begin
First we take Manhattan then we take Berlin
Wat om te laat gaan oh wat om te ontgin
Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min

Hoe verwoord mens [?]
Voor wie le jy jou gebede [?]
Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk
Daar was toilet papier en WIFI toe die wêreld wakker skrik
Elke man vrou en kind
in die wind
Soveel liefde wat ons vind

One day
Yeah one day at a time man
At a time
To reach a destination we all have to take that first step
Whether your destination is to rise above that problem that you have now
Or just getting to where you want to be in life
One day at a time
The saying goes one day is one day
But to get to that day, that one day
That specific day
You’re gonna have to take it one day at a time man
Die kortste distansie tussen twee punte
Is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk
En saam beteken niks sonder ek en jy nie
So let’s take it one day at a time