AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan
par
Early B
Retour
Paroles
En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan Daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan Vissies in Venesië en maskers in Wuhan Daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan En toe wonder ons oor woorde en waar om te begin First we take Manhattan then we take Berlin Wat om te laat gaan oh wat om te ontgin Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min Hoe verwoord mens [?] Voor wie le jy jou gebede [?] Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk Daar was toilet papier en WIFI toe die wêreld wakker skrik Elke man vrou en kind in die wind Soveel liefde wat ons vind One day Yeah one day at a time man At a time To reach a destination we all have to take that first step Whether your destination is to rise above that problem that you have now Or just getting to where you want to be in life One day at a time The saying goes one day is one day But to get to that day, that one day That specific day You’re gonna have to take it one day at a time man Die kortste distansie tussen twee punte Is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk En saam beteken niks sonder ek en jy nie So let’s take it one day at a time
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire