CORRECT LYRICS

Lyrics : Die Hart

As jy glimlag, skyn die son weer vol hoop as jy glinster
Laat jy my hart van vreugde kook
As jou oë, so deur my siel kyk
Maak jy my van voor af

En ek sê siel oh harte dief, jyt my linker Atrium
Tot regter Ventrikel van die Vena Cava en [?]
Tot bo by by die aorta
En Pulmonare Arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek
Ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel

Jys aserowend mooi vir my
En jy maak my wêreld so so bly
Jou hart van goud
En jou positiewe gees maak my van voor af verlief
Oh my skat jys ‘n [?]

En ek sê siel oh harte dief, jyt my linker Atrium
Tot regter Ventrikel van die Vena Cava en [?]
Tot bo by by die aorta
En Pulmonare Arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek
Ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel

Jy't my hart gesteel, van my lewe wil deel