AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Hemel Op Die Platteland (Akoesties)
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Kan jy my skroewe vir my vasdraai Kan jy my albasters vir my vind Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk Kan jy Kan jy apatie spel Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie Kan jy, kan jy apatie spel Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig" Stuur my dan waarheen al die, dose gaan Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy Kan jy apatie spel Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire