SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Hemel Op Die Platteland (Akoesties)
by
Fokofpolisiekar
Back
Lyrics
Kan jy my skroewe vir my vasdraai Kan jy my albasters vir my vind Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk Kan jy Kan jy apatie spel Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom sĂȘ ons het hom nie meer, nodig nie Kan jy, kan jy apatie spel Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig" Stuur my dan waarheen al die, dose gaan Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy Kan jy apatie spel Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register