CORRECTAR LA LETRA

Letra : My Land Is Jou Land

Ek is n vreemde hier
Ek het my land gelos
Ek het jou pad gekruis
Ek het jou spoor gevolg

Jy het gesê gaan terug
Moe nie op my vertrou
Maar jy's 'n deel van my
Wat doen ek sonder jou

En ek weet die toekoms is onseker
En die donker is digby
En ek weet ons wag 'n lange reis
Reg deur die woestyn

Reg deur die woestyn

Maar jou land is my land
Jou volk is my volk
Jou taal is my taal
En jou God is my God
Jou droom is my droom
Jou pad is my pad
Jou toekoms my toekoms
En jou hart is my hart