ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
Hou net vas
por
Uncle Spike
Retornar
Letra
Hou Net Vas Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas In eenvoud kry ons koud Met oop wonde vol bloed en benoud Jou jare van strale in gedagtes vasgebrand Die grootste prys betaal vir goud en sand Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas Die wolke wen my hart se wense Sonsak-drome sonder grense Hier wil ek tot in ewigheid bly Hier voel ek uiteindelik bevry Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie En of ons die oorlog gaan kan wen nie Hou net vas Hou net vas Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie Hou net vas Hou net vas Want vir altyd, vir altyd is vandag
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse