ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
Boerepompie
por
Ricus Nel
Featuring(s) : Snotkop
Retornar
Letra
Hier op my stoep, raak dinge pure plaas Die honde wat huil, die konsertina wat raas, da's hy Hey Ricci, da's lekker dinge daar buite Soos daai dames met die kuite Ek het alles wat ek wil hê Met my vroutjie wat langs my lê Maar in die pubs en clubs, is waar die aksie wag En op die hoek van die straat, is waar my Mustang staan Ons dans somme in die skuur In die stad is Brannewyn te duur Maar die plaas is stil(maar dis lekker) Jy moet koeie melk (maar dis lekker) En daar's nie Uber nie (check my trekker) Maar ek like jou konsertina Ja, die girls like dit ook [Koor] Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Hey Snotty, dis net geboue en ruite Nou waar's daai girls met die kuite? Nee, hulle jol eers net na tien Dan gaan jy lekker lywe sien Nee op die plaas slaap ek agt uur, dan's dit ligte uit En vier uur is ek op, dan eet ek boerbeskuit Nee, ons gaan twee uur more-oggend eers waai En dan gaan stamp ons gou 'n garage pie (yes) Die liggies is te veel (maar dis lekker) Die geraas maak my mal (dis lekker) Waar's die haan wat kraai? (hmm hy smaak lekker) Ag man, check my konsertina Ja, ek like hom ook [Koor] Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Whoo-hoo! 'n Bietjie trek ('n bietjie trek) 'n Bietjie stoot (en 'n bietjie stoot) Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot 'n Bietjie in ('n bietjie in) 'n Bietjie uit (en 'n bietjie uit) Laat die donkielong-kelong jou lekker kry (ooh, is lekker) Almal like van 'n boerepompie ('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie) Almal like van 'n boerepompie ('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie) Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse