ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
Mamma
por
Kurt Darren
Featuring(s) : Nicholis Louw
Retornar
Letra
Mamma dankie vir wie ek is Dankie vir wat ek nooit sal wees Daar's baie wat ek graag wou sê As ek vergeet Vergewe my Mamma jy was nog altyd daar Jy't my geleer jy't my bewaar As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my daar by my En ek weet jy't gedroom En ek weet jy't geglo En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë Maar ek is waar ek is want Ma't my gely Ek mis jou ek mis jou Mamma miskien was ek verkeerd Jou trane sal ek nooit vergeet Vandag wil ek net jammer sê Ek's lief vir jou Vergewe my vergewe my Mamma ek hoop jy's trots op my Ek hoop vandag maak ek jou bly As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my Want ek weet jy't geglo saam my gedroom Hierdie lied is net vir jou Mamma
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse