ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
Paranoia (Live)
por
Fokofpolisiekar
Retornar
Letra
Ek is sonder kultuur gebore Ek bly toevallig in Afrika Ek praat toevallig Afrikaans Daar’s baie min mense wat my verstaan Ek sluip deur die strate Sonder rigting Sonder koördinate Sondebok Verslaaf aan ma**amedia Slagoffer van prestasie-angs en… Paranoia, paranoia! Ons bid ons bly beskut Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk ’n Lewe met paranoia, paranoia! Afrika die vampier Beeldskone ondier Oorlog is kultuur Mens teen mens Mens teen natuur Kom ons ignoreer maar Wat ons in die gesig staar Hier hеt ons ontstaan En hier sal ek vergaan My еie dood bekommer my nie Ek is nie meer bang vir die donkerte nie My hart klop net vinnig wanneer dit donker is Slagoffer van prestasie-angs en… Paranoia, paranoia! Ons bid ons bly beskut Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk ’n Lewe met paranoia, paranoia! Afrika die vampier Beeldskone ondier Afrika Afrikaans Afrikaner Afrika die vampier Beeldskone ondier
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse