ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
Belowe Jou, Belowe My
por
Fokofpolisiekar
Retornar
Letra
Ek staan op Ek voel dom Fout om in die spieël te kyk Probeer myself vermom Sit met my oorfone op Om al die mense te vermy Herhaling kalmeer my Dis amper verby Alles verby Dis amper verby Probeer om positief te bly Die spookpyne in my bors Asem in Asem uit Belowe jou En belowe jy my Dat jy sal probeer om beter te verstaan? As jy iets het om te sê Jy jou mond oop sal maak? Dan sal ek probeer om myself minder te haat Want ek het myself En ons Al genoeg skade gemaak Trek al die laaste krag Uit daai laaste trek uit Ek weet dis sleg vir my Ek hoop hierdie dag Gaan vinniger verby Vergulde geraamtes Ons is net vleis Alles Vir altyd Dis amper verby Alles verby Dis amper verby Probeer om positief te bly Die spookpyne in my bors Asem in Asem uit Belowe jou en belowe jy my Dat jy sal probeer om beter te verstaan? As jy iets het om te sê Jy jou mond oop sal maak? Dan sal ek probeer om myself minder te haat Want ek het myself En ons Al genoeg skade gemaak Dis alles verby Dis alles verby Dis alles verby Dis alles verby Dis alles verby Dis alles verby Belowe jou En belowe jy my
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse