ENVIAR LETRAS
Top 100
Lançamentos de álbuns
Artistas
Comunidade
francês
Espanhol
Português
corrija a letra Letra
O Kind
por
Bernice West
Retornar
Letra
O kind is daar iets wat jy wou sê Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou klere Bou jy weer huise by die bure Gooi jy klippies teen die mure Skop vas tel jou kop op as jy praat O kind ek het opgemors maar ek kla nie Ek trap die spore van jou eie moenie huiwer om te vra nie Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie Ook nie geld wat geluk gaan koop nie As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla Trek los luister hardop na goeie raad O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad aan jou kan openbaar Hou jou naaste aan jou sy, luister na wysheid wat jy kry Geniet die nou, laat jou hart op God vertrou O kind O kind O kind stof jou rakke af moenie kla nie Gooi jou [?] nat met die trane wat jy versamel Gooi jou drome in ‘n tas En trek die skoene aan wat jou pas Vertrou op die ritme van jou hart
vídeo de música
Seu nome será publicado. Deixe os campos em branco para permanecer anônimo.
Enviar
Modal title
×
Adicionar mídia
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Lembre de mim
Senha perdida
Entrar
Registrarse