AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Die Beats Amazing
par
Van Pletzen
Retour
Paroles
Sh*t die beats amazing Sh*t die beats amazing Oh sh*t die beats amazing Sh*t die beats amazing Sh*t die?beats?amazing Sh*t die beats?amazing Sh*t die beats amazing Sh*t die beats?amazing Kom ons raak crazy Ek kan nie chill nie Way te veel energie En soveel gees Noem my sommer Portegees Waar ek is Is presies waar ek moet wees Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Awe ma se kinders eks terug in dit met die ryme Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste Spring brother voel dit in die ba** hoor Early B en Peach is op 'n track met al daai guite Die is daai goete wat my mal maak Julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra Want ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra Die vibe is sweet kom chillie, Blatjang broe En Early B ruk die ding hier, dis haktand full Dis aan die brand go silly, wees as aan broe Want ek is min gespin soos nat wasgoed Aah sh*t, my broe dit is die lyn die Man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy Chise dis Early B jy weet dis van die dal af meisie Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want? Sh*t die beats amazing Sh*t die beats amazing Sh*t die beats amazing Ek party al vir jare Groot geword in Hotbox Die dae toe al die kids nog In die parking lot kots It was the best of times Circa Oorlog Frankenstein Ons is meneers Noem ons sommer pioneers Eks ?n poephol eks ?n doosneus eks amazing ey Eks ?n poephol eks ?n doosneus eks amazing ey Gebruik daai energie Gebruik daai energie En maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Just like it, yes ek weet jy like dit Beslis dis giftig man die is daai tight sh*t Daai kort ou geHype wat op die Mic is Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness I?m the outjie van die dal, nie van die kaap nie, van die baai hoor Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry Toe Peach my vra wat die beat doen vir my Toe se ek sjoe hy is nca my broe dit gooi So gooi hom bokkie, mooi om moet nie stop nie Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie Early B and VP op die Same thing and I?m blazing Know what I?m saying want? Sh*t die beats amazing Sh*t die beats amazing (Sh*t die beats amazing)
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire