AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Wintersdag By Die Seer (Live)
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Skepe van eensaamheid sink Verdrink die dae van die week Die warm smart wat somer bring Sing Kriewelend, spasties, kruipend Ek is honger en my klere stink Jy skyn Welkomend, heilig basuin Jy jou lokvalle uit As ek wou Sou ek my koers huis toe vind? Ek is honger en my klere stink En die rooi branders breek Oor 'n swart strand van seer En die wit lyne sny Reguit deur my My dokter het vir my Pille voorgeskryf Dit hou my kalm As omstandighede my bеdreig Dit laat my droom En ek was vir 'n lang ruk Siek gеwees daarvoor Ek is dommer, maar ek lewe nog En die rooi branders breek Oor 'n swart strand van seer En die wit lyne sny Reguit deur my
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire