AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Wat Is Hierdie Liedjie Se Naam?
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Wat? Wat is 'n man dan? 'n Man is 'n ding wat kak vir sy kinders opfok En dan weggaan (Word gebore. Plant voort. Gaan dood) Dis maklik om ander Te blameer Vir jou omstandighede As hierdie klip sink Hel toe gaan in 'n handmandjie Bly hierdie kaptein op die skip Ek is die een Ek is dié een Ek is die enigste een in die heelal Wat nie uniek is nie Wat nie uniek is nie Grootseun huil net in die reën Pa se meisiekind moet onderdanig wees Aan 'n man wat sy gevoelens opkrop Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof Die siklus van haat Bou al van kindsbeen af op Sterk wees Noodsituasies soos 'n recce navigeer My trane onderdruk En my emosies beheer Ek is die een Ek is dié een Ek is die enigste een in die heelal Wat nie uniek is nie Wat nie uniek is nie
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire