AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Verklaar
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn en ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei my nog een keer is dit rerig nodig om soos jy te wees ons sing al jare saam aan ons doodslied want die leuenaar in my is die leuenaar in jou en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn en ons albei poes toe op pyn en ek hardloop en skree mislei my nog een keer
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire