AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
B2cy
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
In Bellville op die strate Niks om te doen op Woensdae-aande Ek het gesê ek sal nie kak aanjaag nie Lê my kop neer, wil nie ophou raas nie Dit was Woensdagaand 27 April 1994 Hy was 13 jaar oud Naïef en onbewus, maar ja Jy behoort te weet jy kon my enige tyd In die middel van die nag, by die vulstasie kry Een leë coke bottel vol petrol Vlam-pentagram, skool-sportgrond Band-name, knipmes, skoolbank Daar was verandering in die lug Die velkleur van beheer was die enigste verandering Harde negatiewe musiek Het my lewe gered (het my lewe gered) Dit hou my kalm soos 'n landmyn. Ek bly Nou's ek stil soos 'n bom (ek bly stil soos 'n bom) Ek onthou Desembervakansie wat nooit ophou nie En my ontwikkeling is onder huisarres Ons naai en suip net nie meer in parkies nie En gaan net kerk toe as daar begrafnis is Band-name, knipmes, skoolbank: Dit sal nogsteeds daar wees Onder al die vernis Verandering is die enigste konstante Harde negatiewe musiek Het my lewe gered (het my lewe gered) Dit hou my kalm, soos 'n landmyn. Ek bly Nou's ek stil soos 'n bom (ek bly stil soos 'n bom) Die verkeersligte hou ons dop soos ou-regime robotte Agter in tuine buig slap gerookte nekke in wendy-huise vooroor Tussen die gras wat kniehoogte is wat maagdevliese soos knipmesse insluk Is daar niks om te doen in Bellville nie? In Bellville op die strate Niks om te doen op Woensdae-aande
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire