AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Butterflies
par
EDEN
Retour
Paroles
*Sung in Afrikaans* Ek onthou die begin van November maand op ñ wingerd in die kaap Jy't gestaan teen die bas van 'n koelte boom ek was te bang om met jou te praat Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en Die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy Gee my nog steeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee Jy my nog steeds butterfliеs Dis al vyftien jaar in November maand lyk nog diеselfde in die kaap teen daai Koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy Gee my nog steeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee Jy my nog steeds butterflies
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire