AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Plekkie in Die Son
par
Early B
Retour
Paroles
Doodgedruk Soos ‘n middernag-sigaret Halfpad klaar Halfpad in die bed So half So half Sal ons net kan verdwyn? Als los by die huis? Als wat ons het Net los in die huis En daai plekkie in die son... Ons plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry So halfpad tussen die boesem en die graf So half opgewonde Half sit die masjiene af So half ek is lus om iets te doen Maar ek weet nie wat nie Ek pas nie in die gat in jou hart nie Baby, trap op ‘n banana-skil en gly met my Ons kan val tot by ‘n plekkie Lekker ver, lekker wyd Weg van als net om te lewe Sodat jy jou eie graf kies Hier anderkant die heuwels Girl, Ek sê jou Dis fantasties, my skapie Kies die pad Want kyk na voor lê die poort Ek wil My lewe langs jou Daar na beter toe spoor Hallo Ek is lief vir jou Daais wat ek weet jy wil hoor Wil jou bederf met dit My tyd tussen geboorte en dood Yeah Woeste wêreld Ek wil met jou in dit leef Baggage van verlede sit daai dinge neer ‘n Ou wond wat oopgekrap is Ons begin dit weer Maak asof ons wie weet met appearance Kom ons disappear Laaste puzzle van die piece Laat ons die gat vat, Baby Ja, chase! Want dis oor jou wat ek nog mal is, Baby Ja chase! Kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie Ja chase! Kom ons vat dit vannie dal af, meisie Ons plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son kry Ons plekkie in die son kry Daai plekkie in die son 'n plekkie in die son kry Daai plekkie in die son Ons plekkie in die son kry Vannie dal af, meisie Daai plekkie in die son ’n plekkie in die son kry Daai plekkie in die son Ons sal ons plekkie in die son kry
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire