AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Moves Is Bad
par
Early B
Retour
Paroles
Kyk hie nou die dag, loop ‘n man binne in ‘n party Da was baie ouens ma die vibe was nca brie Ek check toe ek gaan blok want dit maak nie saak nie En daar is een kind da wat lyk na my smaakie Ek wys my bra da staan my size Vra my which one, that one in the white? Chize Hy wys my ne man that girl have a guy and a blind bou is easier tonight Ai Maar anyways ek [?] Ek het ‘n Jager op my, doen dit duidelik man Shots vir almal Redbull skink maak dit bom Lyk is taliban, plus ek is an Bra en ek smaak vir dans Sy kyk vir my soos jys ‘n plan Ek distance my ek wys ha dan Moenie my watch nie girl watch jou man Skyf weg soos sy nader step Ek speel ‘n bietjie hard to get Haar body language sê sy smaak dit né My naam is Early B ek maak my nooit laat nie né My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak Ek greet die ouens soos nca ek gaan line now Ek check by myself bra jy gaan slice cow Ek wys hulle klim in en waai bye bye now Hy sit voor en sy sit agter Sy kyk my vas soos ek my spieel adjust het Ek’s so deurmekaar ek sit die radio sagter Om te kyk waar ek draai ‘cause we gonna get busted Ek vat die pad ek vra links of regs En se my wie drop ek eers, sy sê: ek, yoh Sorry bra ma my motjie’s die naaste Ons drop haar en dan is ek next, sho Maar anyways man ons drop haar ons drop hom Ek ry weg soos beep beep gooi petrol ok in jong Vang ‘n cruz and I’m on the way home Toe scroll ek deur my phone Ek gaan deur my texts, log on whatsapp Raai watse message kry ek Is dai kind sy sê come back My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak Ek het ‘n u turn gekap ek is daarso nou Sy maak die deur oop vra my wa my ou Ek se ek weet nie ek het terug gedraai vir jou Sy se my sjoe ek het gedink dat hy is saam met jou Sy wys ek heti geweet of ek die call moet gee nie Stuur ek maar ‘n boodskap wou nie forward wees nie Ek se is cool man babygirl is all good jistie Kom ons vat ‘n lang drive maak ‘n draai by die seetjie Ek start die kar trap die clutch in, sit eerste Gooi ‘n ref ref trek weg (woom) En ek kap seconds, sien daars iemand ini pad En ek gooi ‘n clutch brake en ek slek (woom) Ek sien die kindjie panic en ek vra haar wat skud Sy sê my Earl asseblief ry an Ek vra haar hoekom Toe voel ek iemand spring op die bonnet Sy sê jy! Is my man My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak My moves is bad so bad My bru watch out vir jou gear As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê Ek maak jou swak Hy whitie whitie, hy whitie Hy sal jou bene kap Ek sal dit kap Hy whitie whitie, hy whitie whitie Hy maak jou swak
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire