AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Forever Or Never
par
Early B
Retour
Paroles
Yeah check it, yo Ek het myself ‘n lekke bad mama jama Curvy body if she was a track she’d be a banger Flippen reg all the ouens wanna bag her 6 inch heels other kinders can’t stand her Want jy kan gaan waar ek gaan Vir ‘n paar minute los dan blok sy comfortable man Sê my hoeveel ouens kan getuig Soos [?] sy glo in my ek glo in haar Ons hou vetroue vol man Whoa man weet jy dat die is my ride die Bonnie to my clyde hoe ek ons sien binne in my minds eye in haar dm you can’t even slide guy Verhouding [?] and I just had to throw this rhyme Is te nca brie I had to just rebuttle it back Haar stap is click clack You don’t want no trouble with that Sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back Want ons verhouding is ‘n houding en sy hou dit intact Met net facts Baby boy jy het my hartjie En ek vetrou dit saam met jou So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou Want jys my forever en sonder jou is dit never En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging Ek gee God al aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou Yeah check it, yo Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty Girl jy kry my [?] all times when you speak Weet da was al ander manne ek is nou die dude Altyd en vir ewig gee ek mening vir jou baba you’ll see I didn’t come here to verspeel your time Ek is liefdevol en funny baba here’s your guy Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime Want elke call wat ons twee het, we never say bye Better days is on the verge I fell inlove with her when she was at her worst En al my ex’e was ‘n practice round for this Jy maak my lewe lekke alles met jou is ‘n plus Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet Ek was ok al verlief maar nog nooit so gewees Jou liefde het my vertroue in geloof genees Ek gaan op een kniëe eendag sak my skat Ek hoop jy’s so gereed Baby boy jy het my hartjie En ek vetrou dit saam met jou So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou Want jys my forever en sonder jou is dit never En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging Ek gee God al aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm Skoenlappers wapper my wakker binne in my derms Want jys gegee vir my ek het geland met ‘n helm Forever or never cancel die laas genoem baby Eks vani dal en jy bring dag lig vir my hie Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie Want ‘n waardevolle vrou sal ek nie 2 keer kry nie Chise Baby boy jy het my hartjie En ek vetrou dit saam met jou So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie Ek loop die volle stryd met jou Want jys my forever en sonder jou is dit never En ek is so so lief vir jou My liefde’s ‘n belegging Ek gee God al aanseging Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou Is vani dal af meisie
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire