AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Deur Druk
par
Early B
Retour
Paroles
Ek gaan deur dit druk Maaki saak hoe seer dit is Verstaan dis hoe die lewe is Ek gaan my way, jy jou way Al hoe verkeerd dit is Stel ek myself gerus in dit Solank jy net tevrede is Voorspoed met als jy bly altyd my bra Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het Om ernstig te wees dis ‘n track wat ek nooit wou druk het Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou split dit en nooit wee saam wou spit het Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi Thanks vir al daai talks toe MC van ons af weg breek bri Onthou dit nog soos gister Ek weeti hoe kan dit nie by jou kleef nie Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick So once more [?] I’m heart sore thought we have it how could you back up and line Like that bra you told me that you had my back bra Was dit manet vir die tracks bra Nous ek alleen op ‘n track jinne thanks bra ‘n boetie is ‘n boetie ‘n boetie stays ‘n boetie But ‘n boetie don’t let boeties stand alone Maar ‘n boetie bly ‘n boetie dies vir een en elke boetie Boeties change... I just thought I’d let you know Dat ek gaan deur dit druk Maaki saak hoe seer dit is Verstaan dis hoe die lewe is Ek gaan my way, jy jou way Al hoe verkeerd dit is Solank jy net tevrede is Stel ek myself gerus in dit Voorspoed met als jy bly altyd my bra En dies dieper as ‘n number Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh Verby die trane, slaap lose nagte My dankie gebedens draai nou na klagte Op my knieë soos Here U weet ek prys U Ma God my Vader ek like nie die way dit change nie U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie Ma Here nee asseblief Here nie hy nie Na my gebed het ek Bybel oop geslaan My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is Na ek gelees het van Jesus en Petrus En dankie vir wat jy gese het in daai brief Erens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief So gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie By the way ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi Jys inner circle Agemi jy ken die situasie My boetie ek en jy gaan lank terug Ma ek gaan aanstap dan loop ek met ‘n mes in my rug Ek gaan deur dit druk Maaki saak hoe seer dit is Verstaan dis hoe die lewe is Ek gaan my way, jy jou way Al hoe verkeerd dit is Solank jy net tevrede is Stel ek myself gerus in dit Voorspoed met als jy bly altyd my bra Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas En as jy nie rap nie is cool ma jinne my bra ons is lank bra’s Ma hoekom is die bou nou common as ek en jy nou conversation maak As ek jou vra en dans dit messed up, is effed up Silence maak die vra vraer ok check: wat? Ek weet die porsies vali nie nca nie Imagine jy praat soos die met jou jare se bratjie Ma gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie So wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie Ek sê doen jou ding Moenie net da staan en praat nie Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sali kan staan nie Baie van onse mense like praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou die Of hy wil dit of hy wil die Altyd ‘n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek is dit of die MC Early en Agemi, Earl and Agemi was ‘n groep 21 gun salute Hai was die super troop Ons het die ding geruk Ons van een van die bestes Ma ek is Early B en uh…Aangename kennis Ek gaan deur dit druk Maaki saak hoe seer dit is Verstaan dis hoe die lewe is Ek gaan my way, jy jou way Al hoe verkeerd dit is Solank jy net tevrede is Stel ek myself gerus in dit Voorspoed met als jy bly altyd Ek gaan deur dit druk Maaki saak hoe seer dit is Verstaan dis hoe die lewe is Ek gaan my way, jy jou way Al hoe verkeerd dit is Solank jy net tevrede is Stel ek myself gerus in dit Voorspoed met als jy bly altyd bra
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire