AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Blomme
par
Early B
Retour
Paroles
Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses le onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses le onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme check it Gee my blomme Hybrid dais ek soos Mortal Kombat se Cyrax Sien jy hande in die lig so sore mense gooi nog blind na my toe Dais facts Julle rappers like lieg, julle sien nie die man nie Wat kielie julle, is dai kielie se abreviasie Skel op facebook post ma hy sien dit nie raak nie Want my visie is gevestig op ‘n doel vir die nasie Gedink ek moet jou wys my bru ek is dai ou Bought 3 Vtec’s for every city that I roll Los haar besluit, los ha sê sy vir my aanskou Soos ek ken vir jou maar ek dan ‘n ou En dais history [?] picture me Ek claim victory sny julle hond rappers op my beef tape se title is butchery Man ek is op ‘n ander level ouens kan nie op en af [?] is dit ‘n regte reason Bradde wiet gehoor die outjie van die dal [?] vir sy boeke deur die tax season Na al die jare is ‘n man nog hieso brie People say I’m the best, I don’t wanna go down in history Want, almal da is vrek Jy maak moves van die toilet tot die kitchen brie I’m outside like how about that En kykie strictly for those that’s sick of me Ek sê way, hou jou bek Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses le onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme check it Gee my blomme Ek maak die kwaad ouens baas Drop ‘n EP [?] Early B I rap nca drive fast cars Julle isi naar nie ouens man julle is naar naar Klomp flouse [?] se bleddy tag lines is geduplicate Die goat van een single het album budget gerecuperate Plus ek het 18 van dai goed and I went gold Been selling so much ouens thought I sold my soul Paar ure van my shows is ‘n jaar van joune [?] Verstaan jou nou dat ek, ek is dai ou Elke feature wat ek maak [?] is 'n certified binne en hys top ten Alle eer aan God bra my Jah rule sonder dai grof stem Ek run rap in die straat le stil dai [?] want ek druk vir P.E MC Earl en Agemi I found that Released more than a couple hundred numbers brie En uh I still rap Kyk hieso I all julle songs [?] Van 'n alchohol rap Is vani dal af moen nie try nie brie Wa my blomme jy, jy voetsek Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme Gee my my blomme Asseblief kry julle dankies maar in orde Ek soek my blomme Van julle weet wat beteken ek jy jou donder Hey wa my blomme Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder Ek soek my blomme Ek soek my blomme nomme Gee my blomme Ek soek my blomme check it Gee my blomme Bradda man die rappers wili leer nie Ek geword gebless en my God [?] Beter as ek, moen jou nie verbeel nie Spyt poepe julle is wind kak really Mens mis ‘n man se ou styl dearly And I'm like sorry ouens ek gaan dit nie gee nie Vir tien jaar Nou maak niks, nee brie No never that, you’re not getting it Julle rappers wil nie groei nie so you never get As ek [?] celibate Want die outjie ruk op plekke that you never did Haat dit of smaak dit die coloured outjie jy slaan dit Golwe skare bymekaar soos toe Moses sy staf gesak het, ya Bloemendal se bra, die regte rap star Buy your mothers house and car met my capitec card Ek is so bleddie nca, is FNB bra From ‘n boep I went to abs na baie rap geld Chise Is vani dal af meisie Hoya
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire