ENVIAR LETRAS
Top 100
Lanzamientos de álbumes
Artistas
Comunidade
Francés
Portuguese
Inglés
Corrección Letra
Ek Wil Lewe
par
Irene Cara
Regreso
Letra
Elke woord wat ek sê skryf my verhaal En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal Om te lees soos 'n storie, die storie van my Elke hartklop-asem binne my Moet 'n rede hê want dit gaan gou verby Kan nie langer wag nie, dis my begin Ek maak nou my drome waar Ek maak nou my drome waar Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk, ek is vry ek wil lewe Ek wil wees wie ek is sonder vrees Ek wil eendag sê ek was daar gewees Ja die tyd van my lewe dis nou Gister is weg ek sal dit nooit terug kry En môre bly onbekend vir my Wat ek het is net vandag, net vandag Wil die beste maak van hier en nou Wil my drome styf in my hande hou Het 'n beurt gekry, dis my begin Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk, ek is vry ek wil lewe Ek wil wees wie ek is sonder vrees Ek wil eendag sê ek was daar gewees Ja die tyd van my lewe dis nou As die kans na my toe kom sal ek dit vat Sal ek dit vat Daar's 'n vuur wat ewig brand hier in my hart Die tyd van my lewe, dis nou Elke oomblik, sekonde om te onthou Ek is jonk, ek is vry ek wil lewe Ek wil wees wie ek is sonder vrees Ek wil eendag sê ek was daar gewees Ja die tyd van my lewe dis nou Ja die tyd van my lewe dis nou Ja die tyd van my lewe dis nou
videoclip
Tu nombre será publicado. Deje los campos en blanco para permanecer en el anonimato.
Enviar
Modal title
×
Insertar medios
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Recuérdame
Contraseña perdida
Conectarte
Registrarse