ENVIAR LETRAS
Top 100
Lanzamientos de álbumes
Artistas
Comunidade
Francés
Portuguese
Inglés
Corrección Letra
Teen Die Wet (Live)
par
Fokofpolisiekar
Regreso
Letra
Vul my a**eblief, meneer die nuus-anker Verseker my dat die skole summier toe sal bly Daai stem ... O, dis so kalmerend Daardie mantra van moord Ek het ’n getuie nodig Dis teen die wet om te sing Dis teen die wet om te dans Maar ons kan hemel toe gaan As ons ons breins uit wil blaas Probeer is die beste geweer Ja, die waarheid is wreed Probeer is die beste geweer Ons kan hemel toe gaan As ons nеt probeer Dis teen die wet om te wandеl Dis teen die wet om te praat Dis teen die wet om te werk Dis teen die wet om te lees Dis teen die wet om te skryf Of om swart of bruin of wit te wees Dis teen die wet om te dink Ja, dit was nog altyd so Dit wat ons onderdruk En dit wat ons glo Word afgeforseer van bo Dokters van die dood Genees ons, ons pyn Ek lyk soos ’n man, maar ek issie Stap in die kollig in soos ’n sissie Kom uit die wolke op ’n masjien in die stof in, stil Ons beweeg heen en weer Een keer die jagter Een keer die prooi O, dis so mooi As die standbeelde val En die skuldiges sweet En die golwe van verandering breek As die wêreld sou eindig en dit sneeu in die Kaap Wil ek net hê jy moet weet Dis teen die wet
videoclip
Tu nombre será publicado. Deje los campos en blanco para permanecer en el anonimato.
Enviar
Modal title
×
Insertar medios
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Recuérdame
Contraseña perdida
Conectarte
Registrarse