ENVIAR LETRAS
Top 100
Lanzamientos de álbumes
Artistas
Comunidade
Francés
Portuguese
Inglés
Corrección Letra
2 Blessed 2 Be Stressed
par
Early B
Regreso
Letra
Ooh my bru ek smaak nou net rejoice hie Met my vinger in die lig want ek voel die anointing Die mense roep my Bloemendal se golden boytjie En ek accept dit want my God Hy disappoint nie Want ek kry blessings op blessings En I’m not stressing no no Even my blessings kry blessings Right from my bles to my toe You can’t catch of my blessings Ek het ‘n message vir jou If you smaak your own blessings my outie bly net getrou Want kyk my bru isi so swaar nie Om nog so te maak nie Sê die onse vader elke oggend en die aand brie Bid vir my vyande ma God moet my bewaar hie Dis hoe eke vorder so jy kan dieselfde maak hie Ooh jinne yes, alles voel so reg My bru op met God aan my kant is probleme weg The feeling is the best, ek moet confess Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed Yo nou alle eer na my God toe I thank the Lord for the parents that I got bru Toe ander laaities rond dwaal bos kop bru Was ek in die kerk, neem kollekte op true Hais die waarheid, ek hou my nie ‘n diaken nie Ma vir my seeninge gaan ‘n man nie skaam is nie So ek sê dankie vir my ma en my pa boetie Want sonder hulle sou ek maklik op die straat [?] Bestraf die duiwel hy staan nie ‘n kans hie nie Ek sal hom veg met gebed soos hy kaarte skiet Ek het die reg vir sukses op die aarde brie As ‘n laaitie was ek Jesus se soldatjie brie Niemand is te sleg om wee goed te raak nie Ek moet dit vir jou noem my bratjie Die moordenaar kry 'n nog 'n kansie Imagine net wat God vir jou kan doen my gazi Ooh jinne yes, alles voel so reg My bru op met God aan my kant is probleme weg The feeling is the best, ek moet confess Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed Die lewe is ‘n lied my bra Het Jesus aan my kant hie En Hy sal my bewaar Die duiwel kan niks maak nie Probleem uit die verste As dit kom, lees ek die verse Wat U vir ons gelos het, ek is dankbaar op dit Bybel vol presente Leef my lewe tot die volste Waardeur vergifnis vir my sonde En as iemand my ooit sal vra hoe gaan dit da bra Sal ek kyk in die rondte en die sê Ooh jinne yes, alles voel so reg My bru op met God aan my kant is probleme weg The feeling is the best, ek moet confess Ek lewe lekke I’m too blessed to be stressed
videoclip
Tu nombre será publicado. Deje los campos en blanco para permanecer en el anonimato.
Enviar
Modal title
×
Insertar medios
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Recuérdame
Contraseña perdida
Conectarte
Registrarse