SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Tjol se Gat
by
Uncle Spike
Back
Lyrics
Langpad, stofpad, hard praat, sopnat Die bossies om ons begin te praat Geld en vry het vir eers by die huis gebly By die huis agter gebly Die leeus skree van agter bly net wakker Bly net wakker Die leeus skree van agter ek is wakker Ek is wakker, ek is wakker om hier te wees Wit, woes en wakker Seldsaam vergaan die menswees Welkom in my land van vrees Hier kan jy enige iets wees Jy kan enige iets wees! Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik (x2) (Enter kak sexy sax solo) Welkom hier by Tjol se Gat My baard is lank my tan hard My erfbelasting is net 19 Rand Willy-warmers, pette en telefone op die rak Fok vir Eskom! Ek het sonpanele op my dak As ma my nou hier moes vind Asbakkies, sigarette en polisiedae wat stink Asma het my oor die jare gevind Ek rook nie, maar ek gaan beslis ‘n doppie drink (Skollie gaan binne!) (Enter sexy sax solo 2) Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register