SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Geboorteplasie
by
Jim Reeves
Back
Lyrics
Ek verlang na jou, geboorteplasie... Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag Deur die jare moes ek swerf in die vreemde ver van haar glimlag-oë so sag. Ek sien 'n graf - alleen, verlate van ons Vader wat so roep in 'n droom. O my Moeder, hoe hy waak in die stilte waar sy kniel by die ou akkerboom... Ek kom terug, geboorteplasie, terug na jou, en die huisie aan die vlei. My hart is bly, my dierb're Moeder! Daar voel ek tuis, die wêreld vry. Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register