SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Ding Dong
by
Jim Reeves
Back
Lyrics
(Written by Taffy Kikillus) Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees. Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby. Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees. Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby...
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register