SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Die Blonde Matroos
by
Jim Reeves
Back
Lyrics
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand, haar seemans-geliefde hou sy by die hand sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer sy het glad geen tuiste en Moederlief meer... Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe. Ons hoort mos tesame soos die wind en die see ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe. Ons hoort mos tesame soos die wind en die see ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register