SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Vir Altyd 07 November
by
Fokofpolisiekar
Back
Lyrics
Vir altyd 07 November Al jou vriende se vir my Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil Onthou nie Maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk Jy't net soveel gedrink En ook jou hele lewe lank Probeer weg hardloop Ek weet nie hoe jy as kind was nie Jy't ook elke aand uitgegaan Ek het geweet dit gaan gebeur Ek het geweet dit gaan gebeur Al die geskree-ery Was toe verniet gewees Ek het jou vergewe En jy Jy vir my Ek sien jou in meisies raak En dan gaan soek ek jou daar Ek weet dis fokken simpel van my Soos 'n baarmoeder Dun gesmeer Oor elke wegkruip plek En trappie van my sosiale leer Als van jou wat in my gis Gee my hoendervleis As dit November is Dis al wat ek wil se Dis al wat ek kan se
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register