SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand
by
Fokofpolisiekar
Back
Lyrics
Elke oggend is ek in die hel, ek word wakker en die vlamme brand my vel. sal ek ooit rerig kan opstaan, en nie my bed mis nie? gee my alkahol, gee my 'n lewe, gee vir my raad, vir my 'n rede, sodat ek kan opstaan, verlore gebore. en elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder, kan ek ophou lewe na vandag? en als is weg, draai jou ander skouer dan's als reg. hoekom raak ek so kwaad? ek vind ek raak so kwaad, en ek skree "god!" maar dit is niks werd nie. daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon in die donker nag, daar is iets beeldskoon... daar is iets beeldskoon in die nag!
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register