SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Sonop-Blom
by
Bernice West
Back
Lyrics
Onthou jy nog Lank ek in jou oë kon kyk Maar al die ure is net nog versierings Soos die lyne teen jou gesig Ek raak verlore in al jou stiltes Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug Ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug Maar sonop die mense kan maar gaan Ek weet ons kan mekaar vervang Maar hoe langer ons terug hou Gaan ons tyd saam berou Jou hart is ‘n gang vol geheime Ek veg nog steeds teen al jou seine Kan jy terug kom En in my hart kom blom Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel Want al jou hoe mure Hou my buite Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel Want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register